Pa...vir Dummies is ‘n nuwe skreeusnaakse solostuk met Neels van Jaarsveld, die Eish-man, in die rol van Dries Klopper (28), wie se doodgewone, lekker getroude lewe ontwrig word deur die oorweldigende uitdagings van vaderskap. Dis ‘n helse skok vir enige man se testosteroon, en nie noodwendig ‘n aangename een nie. Soos soveel onervare pa’s voor hom, kon hy nooit die aardskuddende, onthutsende veranderinge en aanpassings in sy lewenstyl voorsien nie, wat nog te sê verwerk!

Read more...

 

SES SNARE OPTREDES - 2011

2, 3 Maart -  Centurion Teater

6 Mei  - Vryburg skou

3 Junie -  Ottosdal skou

22, 23 Junie - Centurion Teater

16, 17 Julie - Volksbladfees, Bloemfontein

17, 18 September - Atterbury teater, Pretoria

4 – 8 Oktober - Aardklop

29, 30 Oktober -  Die Boer, Durbanville

 
Stem vir...
Jou gunsteling snaar
 
Soek
Navigasie
Home
Wie is nog hier
We have 1 guest online
Registreer